Saturday, June 20, 2009

Marizanne is huis toe

Vir die derde keer het ons totsiens gesê. Dis nie altyd so lekker nie.
Marizanne, dankie dankie dankie! Ons het lanklaas so lekker gelag en
gesels en geredeneer. Jy was 'n wonderlike spanmaat. Geniet jou
badkamer en bed as jy Sondagaand by die huis is.

No comments:

Post a Comment