Wednesday, June 10, 2009

Engel engelder Lize

Lize het Saterdag siek geword, die middag is haar blindederm in
Pretoria uitgehaal. Maandagoggend was sy terug op kantoor.

Lojaliteit en pligsgetrouheid kan 'n mens nie koop/afdwing nie.

Lize, baie baie dankie vir wie en wat jy is!

-AoH span

No comments:

Post a Comment