Wednesday, January 28, 2009

Blogadres

Annami in Israel se blogadres is http://taddletail.blogspot.com/

Tuesday, January 27, 2009

Nou kan ons daaroor gesels

Ons het nog 'n FSA projek aan die gang.

Een van ons oud-FSA'ers, klaar in joernalistiek studeer, is tans in Israel. Sy gesels daar met alle kante.

Die situasie is baie meer kompleks as om net vinger na die een of ander kant te wys.

Hoe langer ons hier is, hoe moeiliker word dit om altyd neutraal te bly. Maar ons moet!

Kyk na http://naboom2germany.blogspot.com/

FSA wil help rose plant vir eendag. Dis nie altyd so maklik nie.

Groete uit Israel!