Monday, June 8, 2009

Annami: Hier kan 'n mens teen 500Birr 'n sluitbare geheuestafie (flash disk) in Awassa koop. Na 'n grootskaalse soektog het Anja 'n kans gevat en daar was die skaarse item...


No comments:

Post a Comment