Sunday, April 26, 2009

Puik! Hanlie Retief gesels met Christo Wiese

Ek het vanoggend een van die wonderlikste onderhoude in 'n baie lang tyd gelees. Dit is deur Hanlie Retief met Christo Wiese gevoer.
 
Hier is die skakel na die onderhoud.
 
 
Ek kan dink dat sy siening 'n paar mense kon irriteer het, want hy swem teen die stroom ..

Is dit waar?

Ek wonder of bogenoemde stelling waar is.

Ek wil graag glo dat dit waar is, maar ...

Wat is die een gemeenskaplike deler by enige vleisbraai? Negatiwiteit.

Wat bind vreemdelinge dadelik saam? Die gemeenskaplike verdoeming van die land. Is dit nie so nie?

Ek het iets vergeet. Om altyd net saam te stem, verg nie veel breinaktiwiteite nie. Mens moet net "Ja wragtig, dit is so" kan mompel. En wie wil nou energie mors om na iets positiefs te gaan soek?

En dit is hartseer dat ons kerke nie 'n meer kragdadige rol in die bekamping van die negatiwiteit speel nie.

As alles goed gaan, rol die wiele van die Africa our Home-span vandag oor twee weke oor die boogbrug by Vic Falls in Zambie (deelteken) in. Die tyd begin nou min word!

Thursday, April 16, 2009

Tonight I feel content

Today was a long day. I started interviewing our FSA students in Kimberley. Late morning I left for Kuruman in the Green Kalahari. The last interviews ended about 19:20.
 
The quality of the students impressed me. So many again stressed the point that they WANT to stay in South Africa.
 
While the last two completed their profile tests I took this photograph, without flash, to get that "night" feeling. It isn't a good photograph. But again I was so grateful for the privilege to work with such excellent young people. Thanks Elizabeth and Charel and all the other young stars of today!

Anja oefen vir Soedan

Goeie more!
 
Ek het van Anja uit Duitsland 'n foto gekry oor hoe sy al haar kleredrag vir Soedan "oefen".
 
Oor drie weke en twee dae is ons op pad!