Monday, June 8, 2009

Annami: Yamare Hotel in Awassa.

Die hotel het na 'n paar dae van siek wees en min eet (die kos op die foto's is meesal deur Anja geëet, die brood was my en Lodie se voorland) het die hotel 'n groot deel van ons bestaan geword. Met tye wou ek net uit die kamer kom.  My kamera en die hotel se tuin het mekaar in die proses heelwat beter leer ken.    

No comments:

Post a Comment