Monday, June 1, 2009

Inge uit Snor City: Blou Saterdag

Super 14 op Loftus. Die vuurwerke was voor die game. Ons het kaartjies op die hoofpaweljoen gekry. Dit was nogal ongelooflik. Ek het selfs 'n bloubul trui gedra...:)




1 comment: