Sunday, May 3, 2009

Naweek van kuiermense en totsiens sê


Nettie en Gerhard de Villiers en kleinseun Zander by ons "afskeidsete".


Louis en Riana de Villiers


Rina Bondesio, Sib Andela, Anja Lubbe.
Rina het verlede jaar die groot kaarte wat op my fietstasse was, vir my gemaak. Sib het ek in Wadi Halfa, Soedan, ontmoet. Sib en Anja het mekaar weer in Ethiopie ontmoet. Die wereld is klein. (en kappie en deelteken -e's onmoontlik)

No comments:

Post a Comment