Tuesday, May 5, 2009

blog inskrywing

Foto 1: Die boeke wat ek vandag gekoop het...besluit nog watter een om saam te vat.

Foto 2: My paspoort en visum vandag laat lamineer...vinnig en eenvoudig!

Foto 3: Al hierdie sakke moet nog erens in my tas plek vind....hmmm.

Foto 4: My 50mm lens op wie ekk verlief is.

3 dae om te gaan!!!!

No comments:

Post a Comment