Thursday, May 14, 2009

Lodie: We reached Lake Malawi


Donderdagoggend in Zambie het ons die man met sy slagvark op sy fiets gesien.
Thursday morning we met this gent with a pig on his bicycle carrier.


Inge en Anja op die strand by Sengabaai, Malawimeer. Behalwe een Hollandse egpaar was ons alleen daar.
Inge and Anja on the beach at Senga Bay, Lake Malawi. Except for a Dutch couple we were the only campers there.


Ek het vroegoggend op die strand gaan sit en vir die sonsopkoms gewag.
Early this morning I went down to the beach to watch the sunrise.


Ek het nog nie Inge se bydraes van vroeer die week gelees nie. Sy het gisteraand vertel sy loop 1 - 0 voor in ons fotokompetisie. Ek moes gisteraand verlore eer red en het toe die foto geneem om te wys ek kan ook. :-)
Last night Inge told me she had written in her postings earlier the week that she was leading 1 - 0 in our photo competition. To save some face I had to take this picture last night. :-)

1 comment:

  1. Hello Lodie

    Ek bid julle voorspoed toe met die reis. Ek wil graag vra of julle GPS koordinate kan vat van die plekke waar julle slaap, eet en petrol kry; dan die plekke vir ons gradeer en kostes byhou, dit sal ons reis beplanning soveel makliker maak.

    Geniet dit en alle sterkte.
    Groete
    Johan

    ReplyDelete