Tuesday, May 12, 2009

Dinsdag in Zambië



Dit gaan moeilik met die internet. Internet is die jaar vir my baie stadiger as verlede jaar.

Ek is weer selfoonloos. Afrika en ek en selfone ,,,

Nou op pad na Oos-Zambië.

Gister was 'n stofdag.

Groete aan almal by die huis.
Lodie

No comments:

Post a Comment