Thursday, July 23, 2009

Afskeidsfoto van Kairo

Ons was vanaand weer by die piramides. Die is my afskeidsfoto van 'n wonderlike stad en wonderlike land (behalwe die sharks met hul opgeblase pryse)

2 comments:

  1. Oppad Spanje toe gaan ons 4 ure in Kairo wag vir ons 2e vlug...hopelik siek ons ook so iets...:)

    ReplyDelete
  2. Nou's ek jaloers op julle almal (Inge inkluis).

    ReplyDelete