Friday, August 2, 2013

Stel jou voor - en onthou daai nommer

Kyk net hier - stel jouself voor... ek het 'n deel van hierdie roete gekruis laas. Maar baie kortstondig. Was maar 5 dae in die berge. Hierdie is vir 17 dae. In die middel van die winter. Na bewering en glo is dit steeds wonderlik. Net moer koud en ek moet waarskynlik begin hardloop, pushups doen en hike (met iets op my rug) - op so lang trip sal ek darem nie sommer weer sonder 'n sherpa die malligheid aanpak nie. Dis in elkgeval te bleddie koud.

http://www.langtang.com/package/packagedetail/destinationid-3/activityid-54/status-fixed/packageid-806106731

Onthou groot asb om die naam van die vrou by die 17 augustus se funksie se besonderhede aan te stuur. Ek wil baie graag gaan.


No comments:

Post a Comment